booktheque

Op 'n eiland

Karel Schoeman · 2009

איפה לקנות

בדקו את המחיר העדכני באמזון. אנחנו לא מציגים מחירים כי הם משתנים מדי יום.

לצפייה באמזון

קישור שותפים. בתור שותפים של Amazon אנחנו מרוויחים מרכישות מתאימות.

על הספר

Hierdie roman vertel die verhaal van vier Suid-Afrikaners wat op 'n afgeleë Griekse eiland bymekaarkom. Die sentrale fokus is die emosionele wisselwerking tussen die karakters, wat algaande verwikkel word totdat dit uiteindelik móét uitrafel. Karel Schoeman se *sensitiewe, indringende behandeling* van hierdie tema het hom 'n Hertzogpryswenner gemaak, en die boek word beskou as een van sy belangrikste romans. Dit is 'n verhaal van menslike verhoudings in 'n vreemde omgewing, waar afsondering en die onvermoë om te kommunikeer 'n sentrale rol speel.

פרטי הספר

שנה
2009
שפה
afr
הוצאה
Human & Rousseau
מהדורות
2
עמודים
190
ISBN
9780798150477

מקור הנתונים: Wikidata

עוד של Karel Schoeman